Welkom by Montagu Bybelkerk

As jy voel daar moet meer tot kerk wees - jy is nie alleen nie

Jesus. Bybel. Mekaar.

Hoekom Montagu Bybelkerk?

Kom prys, aanbid en leer saam met ons

Volgende Bymekaarkoms  -  6 Julie 2025

Sondag middag / Die dag van die Here

Tyd: 16:00            Plek: Hofmeyr Saal, Bath Straat, Montagu

Woensdag

Hou hierdie spasie dop. Ons sal binnekort inligting rakende ons middel-week samekomste bekend maak.