Welkom by Montagu Bybelkerk

Wat vir ons belangrik is, word eenvoudig saamgevat in die drie woorde: Jesus. Bybel. Mekaar. Kom ontdek die Bybel saam met ons en vind vreugde en vervulling in Hom wat Sy lewe vir ons gegee het, Jesus die Seun van God.

6/2/2025